what my clients say
what my clients say
Alex & Kirsten | Mariepskop
I love that it was natural, real moments. I didn't want to remember posing. I wanted to remember the feeling of the actual moment: being with my girls, my mom, walking in the forest and admiring how lucky we are to be getting married... I love how you made me so comfortable and how I could truly enjoy the time with my new husband!"
what my clients say
what my clients say
Handre & Aliza | magoebaskloof
"Jy vang letterlik die mooiste oomblikke. So raw & authentic."
what my clients say
what my clients say
Nic & Kara | Bordeaux Game Farm
Liewe Anica & Niël,
Ek wil weer vir julle dankie sê vir ons trou-foto's!
Elke persoon wat dit sien sê hoe mooi dit is! Ek kan nie genoeg vir julle dankie sê nie.
what my clients say
what my clients say
Marnoux & Carli | Delmas
Anicaaa, wow, wow, wow!
Ek en Marnoux kan nie vir jou genoeg dankie sê vir ons ongelooflike mooi foto's nie.
Dankie dat jy die dag so ontsettend mooi vasgevang het en ons drome waar gemaak het met stunning foto's.
Dankie vir jou en Niël - dat julle sulke wonderlike fotograwe is en ons so op ons gemak laat voel het.
Jy is 'n engel en ek sal jou ewig dankbaar wees.
Nogmaals baie, baie dankie.
Jy gaan soveel hoogtes bereik met jou talent.
what my clients say
what my clients say
Roelof & Mandie | Polokwane
"Anica, ek het nie woorde nie: die foto's ongelooflik mooi!
My wildste verwagtinge is oortref!"
what my clients say
what my clients say
Jannes & Mignon | Magoebaskloof
"Aaaaah! Dit is soooo lekker om na die foto's te kyk! 4de keer al vandag. Yep!
Dankie, dankie, dankie!
Jy is die ultimate en ek kan nie wag om saam met jou ons troue te doen nie!"